Van Rugsteunkrag tot Ten Volle Onafhanklik van die Netwerk
Hierdie paket gee jou die vryheid om deur beurtkrag te kom, of om heeltemal onafhanklik van die netwerk te word. Lees gerus in die resensies hoe Francois glad nie meer aan Eskom gekoppel is nie.
Wisselrigter
- Huishouding: Ideaal vir 1-4 persone
- Wisselrigter Handelsmerk: LuxPower
- Wisselrigter Waarborg: 2 Jaar
- Kan Energie Bronne Meng: Ja
- Kan Sonkrag voorsien aan Nie-Belangrike Stroombane: Nee
- Voer Terug in Netwerk in (Indien dit toegelaat word): Nee
- Slim Lading Verspreiding: Nee
- Kragopwekker Versoenbaar: Ja
Battery
- Handelsnaam: Hina ESS Hi5
- Groote: 5.12 kWh
- Waarborg: 10 Jaar
- Kan Ekstra Batterye Byvoeg: Ja, tot en met 32 eenhede in parlel. (Kies opsies aan die regterkant van die bladsy.)
- Om volkome van die netwerk ontkoppel te raak, word twee of selfs 3 batterye voor gestel. Jou leefstyl, wanneer jou huishouding krag gebruik, sal bepaal hoeveel baterye nodig sal wees.
Sonpanele
Hierdie paket kan met of sonder sonpanele gebruik word . Sonder panele is dit slegs `n battery rugsteun stelsel om beurtkrag te oorbrug. Met panele word die batterye gelaai met die panele.
Hierdie paket kan uitgebrei word om volledig van die elektrisiteitsnetwerk af te gaan.
- Half Panele: 6x 465W - Laai die battery wanneer die son skyn, voorsien krag aan die noodsaaklike stroombane.
- Vol Panele: 12x 465W - Word volkome onafhanklik van Eskom.
- Handelsnaam: Tier 1
Kies die opsies aan die regterkant van die bladsy om jou stelsel op te stel volgens jou behoeftes.
Instelasie en Aflewering Ingesluit in Gauteng:
In Gauteng is aflewering, instelasie en CoC ingesluit by die prys. Raptor Solar se span doen hierdie instelasies. Die eienaar of verkoopsbestuurder is altyd teenwoordig op elke instelasie.
In ander provinsies moet die kliënt self reël vir die koerier en dat `n gekwalifiseerde elektrisiën die instalsie doen.