Koop 'n Geskenkbewys

R
Bedrag moet tussen R1,00 en R5 000,00 wees

No products defined

Hoe moet dit gestuur word?
   
Hoekom 'n geskenkbewys?

As jy nie seker is wat se geskenk om vir iemand te gee nie, is 'n geskenkbewys die beste oplossing.

Met 'n geskenkbewys gee jy vir 'n persoon die geleentheid om 'n bedrag, deur jou bepaal, te spandeer om 'n produk op die KragDag Markplein te koop. Addisioneel tot die bedrag kan jy ook spesifieke produk(te) by jou geskenk insluit.

Hoe skep jy 'n geskenkbewys?
  • Maak seker dat daar geen ander inkopies in jou mandjie is nie.
  • Voltooi die vorm hier langsaan en skryf jou persoonlike boodskap aan die ontvanger en klik dan op Voeg in mandjie om te betaal.

Hoe kom jou geskenkbewys by die gelukkige ontvanger uit?
  • Hy/sy ontvang dit per e-pos of per pos.

Hoe gebruik die gelukkige ontvanger jou geskenkbewys?
  • Hy/sy besoek die KragDag Markplein webtuiste en kies enige hoeveelheid produkte.
  • By die betaalpunt sleutel hy die geskenkbewyskode in die toepaslike veld in en die geskenkbewysbedrag word van die totale bedrag afgetrek. Die persoon kan dan die balans op die gewone manier betaal. Indien die aankoopbedrag minder is as die geskenkbewysbedrag, hoef die persoon geen betaalbesonderhede te verskaf nie.
  • Indien hy/sy nie die volledige geskenkbewys spandeer het nie, kan hy die bewys weer vir volgende aankope gebruik totdat die balans op is. Die bewys het ook nie 'n vervaldatum nie.
  • Die enigste beperking is dat nie vir 'n aankoop/bestelling betaal kan word wat net uit 'n ander geskenkbewys bestaan nie.

Bevestig / Bekom geskenkbewys