Gee jou idees of produkvoorstelle

Is daar leemtes op die Markplein of iets wat jy meen ons kan verbeter? Of is daar miskien produkte of verskaffers wat jy graag op die Markplein sal wil sien? Stuur asseblief vir ons jou idees en voorstelle deur die vorm hieronder in te vul en die "Dien in" knoppie te druk.