Algemene vrae

  1. Hoe koop ek iets op die KragDag Markplein?
    1. Markplein dui die verskeie produkte te koop op die relevante produkte bladsye aan.
      Om produkte te koop kan jy die produk van jou keuse in jou mandjie laai en voortgaan na betaling. Maak gebruik van Markplein se beskikbare betalings metodes.
  2. Hoe registreer ek op die KragDag Markplein?
    1. Om as n gebruiker te registreer, kan jy op die ‘skakel’ (add link to register page) druk of kies die registreer opsie op die tuisblad.
      Voltooi die velde en kies geregistreer.
  3. Ek het my wagwoord vergeet, hoe kan ek dit herstel?
    1. Wanneer jy op die tuisblad is, kies die teken aan opsie.
      Kies die ‘herstel my wagwoord’ opsie onder aan die kaart.. Kies n nuwe wagwoord op die skakel in jou eposadres.
  4. Watter betaal metodes is beskikbaar?
    1. Markplein aanvaar enige debiet of krediet kaart betalings asook kits elektroniese betalings.

Kan ek my produk terugruil? Vir meer besonderhede sien Terug- en Omruilings. 


Kan ek verkopopswanvoorstellings aanmeld?