Nadat jy jou voorkeurplan gekies het, sal jy die geleentheid kry om aansoek te doen om 'n Verkoper op die KragDag Markplein te word.
Onbeperke produkte
Onbeperkte omset
Transaksie fooi: 10%
Jou eie mikro-winkel
Die Pionier-pakketplan is spesiaal vir die eerste 20 ondernemings wat hulle winkelspasie op die KragDag Markplein opneem. Die voordele is soortgelyk aan die Standaard pakket s'n, maar die transaksiefooi (kommissiepersentasie) is 10%.
Belangstellendes moet minstens 50 produkte in hulle verkoopsportefeulje hê.
Die pakket is onderhewig aan die KragDag Markplein se Bepalings en Voorwaardes en die samestelling van die pakket kan met verloop van tyd gewysig word of met 'n ander pakket vervang word.
Jy is vry om jou onderneming enige tyd van die KragDag Markplein te onttrek, sou omstandighede dit vereis.
Kontak ons gerus met enige vrae.
Onbeperke produkte
Onbeperkte omset
Transaksie fooi: 15%
Jou eie mikro-winkel
Ons Standaard-pakketplan bied vir jou onderneming die volgende geleentheid: