Soek opsies Oop Versteek
  
  ofHerstel
L1200
Flexopower LITHIUM1200 Portable Power Station
R16 990,00
Beurkrag en Kamp Oplossing: Die ideale vennoot om TV, skootrekenaar, rekenaar, laserdrukker, ligte, kampyskaste, WiFi-roeteerder ens. van krag te voorsien.
In voorraad

L700
Flexopower LITHIUM700 Portable Power Station
R10 990,00
Beurkrag en Kamp Oplossing: Die ideale vennoot om TV, skootrekenaar, rekenaar, laserdrukker, ligte, kampyskaste, WiFi-roeteerder ens. van krag te voorsien.
In voorraad

Geyser Heater
R7 500,00

Koste-effektiewe waterverhitting

Die Geyser Heater benodig geen elektriese aansluiting nie en gebruik hout om die water te verhit. Gebou vir lewe buite die netwerk en om 'n koste-effektiewe alternatief te wees vir die verhitting van water sonder elektrisiteit en die steeds stygende koste daarvan.

 

Geyser Heater

STIHL-GTA-26
GTA 26 Snoeier - Battery-gedrewe tuin snoeier
R4 050,00

Koordlose tuin snoeier wat op soveel verskillende manier gebruik kan word.  Dis perfek om bome en struike te snoei, tuinvullis op te sny, en doen-dit-self houtwerk projekte.

In voorraad
Deltool

E20P
Hikmicro Explorer E20Plus Thermal Camera For Smartphones
R8 000,00

Hikmicro Explorer E20Plus Thermal Camera For Smartphones

USB type-c interface (android)
Support 3d DNR, image enhancement
Support video recording and snapshot

In voorraad

Habrok 4k HE25L
HE25L
HIKMICRO Habrok 4K 5.5-22X60 Multi-Spectrum Binocular (HE25L)
R33 500,00

All-in-One Hunting Solution: Thermal Camera; 5.5-22×60 Binocular; Built-in IR & Laser Range Finder.

HIKMICRO Habrok 4K 5.5-22X60 Multi-Spectrum Binocular (HE25L)

Habrok 4K is a powerful and innovative digital and thermal binocular designed especially for daytime use. Combined with a 256 thermal detector, an advanced 4K digital detector for a 5.5x-22x @ 60 mm lens, and a 1,000 m laser rangefinder, this all-in-one binocular can be mainly applied in forest & field hunting, birding, animal searching, adventuring, and rescuing in various weather conditions.

(Also available in a 940 nm IR wavelength model: HE25LN)

In voorraad

STIHL-SE62
Hoë kwaliteit, veeldoelige nat/droog stofsuier - SE 62
R3 250,00

Wanneer jy profesionele skoonmaak fasiliteite benodig, in jou huis, sit eenvoudig die STIHL SE 62 nat/droog stofsuier aan.  Dit raak in `n japtrap ontslae van stof, vuilgoed en vloeistowwe - binne en buite.

In voorraad
Deltool

STIHL-HSA-26
HSA 26 - Koordlose Struik Snoeisker
R3 475,00

Lig gewig en kompakte koordlose struik snoeisker.  Dit het `n struik sker om kleiner ornamentele struike, immergroen heinings of bome met klein blare te snoei en instand te hou.  Hierdie sker sny ook grasperke se rante.

In voorraad
Deltool

Gratis aflewering
K300W
KALAHARI-300 HI-VOLT Teflon (ETFE) Foldable Solar Panel
R10 999,00
Kamp in die Koelte, Paneel in die Son - KALAHARI 300W opvoubare en draagbare sonpaneel. Tans die mees gevorderde tegnologie ten opsigte van uitsette, duursaamheid en estetika.
In voorraad

Gratis aflewering
K400W
KALAHARI-400 HI-VOLT Teflon (ETFE) Foldable Solar Panel
R13 999,00
Kamp in die Koelte, Paneel in die Son - KALAHARI 400W opvoubare en draagbare sonpaneel. Tans die mees gevorderde tegnologie ten opsigte van uitsette, duursaamheid en estetika.
In voorraad

KOA 20
KOA 20 cordless compressor
R2 795,00

KOA 20 battery compressor in a set with AS 2 battery and AL 1 standard charger: makes inflating and deflating tyres, leisure and sports equipment easy and convenient

In voorraad
Deltool

Pet-Groen
KragDag Pet
R150,00
Doen jou eie ding - elke dag, heeldag lank.  Met hierdie stylvolle pet, sal jy op elke gebied uitstaan, terwyl die son nooit in jou oë is nie.
In voorraad
KragDag
    Kanselleer