Wanneer jy profesionele skoonmaak fasiliteite benodig, in jou huis, sit eenvoudig die STIHL SE 62 nat/droog stofsuier aan. Dit raak in `n japtrap ontslae van stof, vuilgoed en vloeistowwe - binne en buite. Die SE 62 het `n handige 20 liter houer en ingeboude filtreerder stelsel. Die verskeie filtreer stelsel hou baie lank en vang hare, stof en ander fyn deeltjies effektief op. Die SE 62 is veelsydig, met 3 skoonmaak gereedskap stukke - die algemene mondstuk, hoekie mondstuk, en verstelbare vloer mondstuk. Elkeen hiervan word gerieflik direk aan die stofsuier gebêre, maklik om in die hande te kry. Hierdie is dié stofsuier swaardiens skoonmaak werk by die huis.
Nog niemand het vir ons 'n resensie vir hierdie produk verskaf nie. Sal jy asseblief die eerste een wees?