Lig gewig en kompakte koordlose struik snoeisker. Dit het `n struik sker om kleiner ornamentele struike, immergroen heinings of bome met klein blare te snoei en instand te hou. Hierdie sker sny ook grasperke se rante.
Die glip-vrye handstuk is perfek ontwerp vir efektiewe werksverigting.
Vinnige lem vervanging sonder gereedskap.
Hou battery vlakke dop met een oog opslag. Die AS 2 batterye werk uitsluitlik op die produkte in die AS reeks en is nie versoenbaar met die HSA 25 nie.
Ingesluit in die stel:
- 1 x struik snoeisker HSA 26
- 1 x AS 2 lithium-ion, 28 Wh, 10.8 V
- 1 x AL 1 standaard battery laaier
- 1 x struik sker lem, sny lengte 20cm en `n kruis-sny lem skede
- 1 x grassnyer lem, sny wydte van 12 cm wat `n lem skede insluit
- 1 x swart en oranje dra sak, met ogies om dit teen `n muur te monteer.
Nog niemand het vir ons 'n resensie vir hierdie produk verskaf nie. Sal jy asseblief die eerste een wees?