GTA 26 Snoeier - Battery-gedrewe tuin snoeier

Skryf 'n resensie
R3 650,00
STIHL-GTA-26
In voorraad
+

Koordlose tuin snoeier wat op soveel verskillende manier gebruik kan word.  Dis perfek om bome en struike te snoei, tuinvullis op te sny, en doen-dit-self houtwerk projekte.

Koop nou met 1-klik
  • Pinterest

Koordlose tuin snoeier wat op soveel verskillende manier gebruik kan word.  Dis perfek om bome en struike te snoei, tuinvullis op te sny, en doen-dit-self houtwerk projekte.

Lig gewig - Dit maak dit maklik om hierdie snoeier-saag te gebruik in posisies wat moeilik bereikbaar is.  Dis ook `n baie gerieflike gereedskap stuk vir vrouens en ouer persone.

Veilig met `n lem beskermer - terwyl jy saag, by die lem beskermer heeltyd in plek, sodat jy heeltyd veilig kan sny.

Lae vibrasie - hierdie snoeier vibreer omtrent glad nie, wat verhoed dat jy moeg word as gevolg van normale gebruik. 

 

Nog niemand het vir ons 'n resensie vir hierdie produk verskaf nie. Sal jy asseblief die eerste een wees?